Sara Gilbert

Sara Gilbert
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sara Rebecca Abeles
Geboorte 29 Januarie 1975 (1975-01-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Vervaardiger en aktrise
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sara Gilbert (gebore 29 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse vervaardiger en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Poison Ivy (1992) en in die televisiereekse Roseanne (1988) en Grey's Anatomy (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy